Gaan ondertoe



Comments
  • Legio August 18, 2017 at 6:58 am
    Groet
  • daisyblom August 18, 2017 at 8:07 am
    Oe lekker, banting burgers.
  • daisyblom August 18, 2017 at 8:27 am
    @ Millie… Brynard se boeke… eish, boring. Plaasmoord, Tuisland. *gaap*
  • Nicole August 18, 2017 at 10:09 am
    sjoe julle is stil
    more julle
  • Legio August 18, 2017 at 10:19 am
    Ek hier net besig
  • Nicole August 18, 2017 at 10:25 am
    mooi ek is ook besig kry nou besoek!
    • Legio August 18, 2017 at 10:33 am
      Wie? en wat sĂȘ die prokureer?
  • Legio August 18, 2017 at 12:36 pm
    HALLOOOOO !!!!!!! NICOLE

    Jy sou kom vertel het

  • Nicole August 18, 2017 at 4:30 pm
    ja maar ek het besoek gehad en ek kom nou pas loer.
    Lekker naweek vir jou en jou stralende verloofde