Gaan ondertoe



10 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 month ago

Groet

Holy moly, die koud,

Legio
Legio
1 month ago

Hierdie is Des se gunsteling snack, en sy gunsteling toeteldier is n worshondjie

nicole
nicole
1 month ago

Jy kan dit weer sĂȘ Golly Molly dis vrek koud.

millie
millie
1 month ago

more more

eks bly julle kry so baie reen Legion
Die van die huis af werkery is uitputtend ne? Mens verbeel jou jy speel huis-huis maar dan is dit eerder werk-werk en diere en die tuin en kos, ek gaan sit eerder in my kantoor en kom huis toe.
my kind is Covit positief, ekt ook getoets maar gelukkig negatief, lekker siek maar hopenlik is dit net gewone winter griep.
kak toets!

nicole
nicole
1 month ago

ek ook vrek verkoue, maar is al beter. Was bang ik het dit

millie
millie
1 month ago

sy simptome was:
ongelooflike lyfseer, soveel so dat hy nie kon loop nie
naar
keelseer
geweldige hoofpyn
baie baie moeg
hoes, hoes, hoes
neus toe dan loop dit
geen eetlus
slaap die hele dag en nag
oorpyn en dan gewone griep simptome daarby

millie
millie
1 month ago

ek “ken” 2 mense wat hieraan oorlede is

millie
millie
1 month ago

2 kollegas is ook positief getoets

nicole
nicole
1 month ago

erg

Legio
Legio
1 month ago

Dis baie sad Millie en dan sien mens elke dag hoe mense sonder maskers loop en reels veronagsaam. Ek vat nie kanse nie