Ontbyt

By   Julie 31, 2020


COVID-19 South African coronavirus news and information: 

www.sacoronavirus.co.za


Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Julie 31, 2020 at 8:15 vm
    Groet

    n Lekker Blue cheese burger vir Vrydag

  • Nicole Julie 31, 2020 at 9:44 vm
    Blue cheese burger? resep asb? Dit kan nie anders as lekker wees.

    Skuus goeie more. Dit lyk ‘n pragtige lente dag te wees in die winter.

  • Legio Julie 31, 2020 at 10:56 vm
    Nicole, die naweek gaan n heerlike warm naweek wees, jy sal buite op die stoep in die son kan sit met jou “mix”
  • Nicole Julie 31, 2020 at 11:16 vm
    Ek het nie mix nie! net die sodawater. So sal maar my verbeel dit is in
  • Nicole Julie 31, 2020 at 11:33 vm
    wens het geweet waar die shebeen is
  • Nicole Julie 31, 2020 at 11:35 vm
    hier sit ek al maande by die huis net 2x dokter toe. En nou is die plesierkie wat ek nog het ook afgeneem. Hierdie jaar is ‘n verlore maand.
  • Nicole Julie 31, 2020 at 11:43 vm
    sprry ek bedoel ‘n verlore jaar
  • Legio Julie 31, 2020 at 1:38 nm
    Aaaaai Nicole. Ek weet ook nie waar die smokkelhuis is nie
  • Nicole Julie 31, 2020 at 1:43 nm
    diepe zucht
  • Legio Julie 31, 2020 at 5:39 nm
    Cheers

    Baai Nicole lekker naweek.

  • Nicole Julie 31, 2020 at 8:04 nm
    baie legio. Geniet julle ook!