Ontbyt

By   Julie 30, 2020


COVID-19 South African coronavirus news and information: 

www.sacoronavirus.co.za


Gaan ondertoe



Comments
  • nicole Julie 30, 2020 at 10:40 vm
    Sjoe, Legio moet besig wees hy groet dan nie eens.!
  • nicole Julie 30, 2020 at 10:45 vm
    nou ja dan zit ek op mijn eentje. Mij hoes het nou los gekom maar mij keel is rou van al die gehoes. Hulle bring Nicola weer terug van middag. Seun wil hê kind moet heeldag masker ophou.
  • Legio Julie 30, 2020 at 11:50 vm
    Groet

    Môre Nicole en Môre rooflesers

  • nicole Julie 30, 2020 at 12:06 nm
    A! daar is lewe. Is daar rooflesers???
  • Gigi Julie 30, 2020 at 7:40 nm
    Nicole drink ‘n lepel Worcester sous en eet marshmallows vir jou keel !
    • Legio Julie 31, 2020 at 8:05 vm
      Hello GIGI, gaan die nog goed met jou ?