Gaan ondertoe



Comments
  • Legio April 17, 2019 at 5:52 vm
    Groet
  • Gatvol April 17, 2019 at 7:42 vm
    More
    Ek begin vanoggend om aan my marinade te Werk
    Gebraaide ui en kerrie
    Dan die vlees
  • Legio April 17, 2019 at 8:09 vm
    Ek wil net sê ek gaan nie die Ghoemas kyk nie
  • daisyblom April 17, 2019 at 8:24 vm
    Die ghoemas is sonder ghoens as Stefaansie nie daar is nie.
    • Legio April 17, 2019 at 8:27 vm
      Ek is nie n Steve fan nie, maar fokkit man hierdie is erg genoeg.

      Wat van die ander kunstenaars wat deel is van daai lied.

      En dit alles gaan oor n stelling wat hy 3 jaar terug gemaak het wat iemand nou weer gaan uitgrou het.

      Fok gaan hulle nou vir Koert ook boikot oor hy die landslied opgefok het?

      Wat dan van daai Rasta ou wat die heeltemaal op internasionale TV opgefok het?

  • Gatvol April 17, 2019 at 8:45 vm
    Ja ek sê niks
  • nicole April 17, 2019 at 11:03 vm
    ja ek sê ook niks
  • nicole April 17, 2019 at 11:04 vm
    more julle lan ek wel sê!
  • nicole April 17, 2019 at 11:04 vm
    lan = kan
  • Gatvol April 17, 2019 at 11:12 vm
    ek sing ook nie
  • nicole April 17, 2019 at 11:29 vm
    ek ook nie, vroer ek het gefluit maar het my longe geen asem genoeg meer.
  • Legio April 17, 2019 at 1:09 nm
    Dis wat Steve in 2014 ge”tweet” het, en dit byt hom nou eers gerieflik in die hol.
    Dis alles net politics
  • Legio April 17, 2019 at 1:10 nm
    Ek sing net as mense n gebou wil ontruim of as iemand gemartel moet word.

    Ek loop en sing ook saans in die buurt om die inbrekers weg te hou en die kinders in die huis te hou.

  • Legio April 17, 2019 at 2:32 nm
    Cheers
  • nicole April 17, 2019 at 2:42 nm
    steve is ook maar nie lekker in sy kop nie.
    • Gatvol April 17, 2019 at 3:25 nm
      Sjuuut
      Ons hou dit tussen ons
      :)