Gaan ondertoe



Comments
  • Legio August 7, 2017 at 6:17 am
    Groet
  • Bosvark August 7, 2017 at 7:22 am
    Yes Yes Yes
  • daisyblom August 7, 2017 at 7:33 am
    More. Lekker naweek gehad?
  • Bosvark August 7, 2017 at 9:11 am
    Daisy , Die Sog was verlede week by die neroloog gewees oor haar pyn in die been – geen senuwee problem gevind nie – sy gee toe wel ‘n pil Epleptin

    Capsule is used for Trigeminal nerve disease, Adjunctive therapy in the treatment of partial seizures, Long standing pain in legs, Management of postherpetic neuralgia and other conditions (GOOGLE)

    Na die eerste pilletjie toe is al die been pyne weg en sy het weer ‘n normale naweek gehad

    Ek hoop dit is en gaan die oplossing tot dit wees – hou duim vas

  • daisyblom August 7, 2017 at 9:32 am
    Dit vat n rukkie om te werk. Daar is pynvolle dae en minder pynvolle dae. Hou net moed.
  • millie August 7, 2017 at 9:36 am
    more more

    ek werk net 2 dae hierdie week :grin:

    • Bosvark August 7, 2017 at 9:44 am
      dan gaan julle seker Wildtuin toe ROLL
  • millie August 7, 2017 at 9:47 am
    nee ek gaan my ma se laaste goed by die bank met haar beleggings ens uitsorteer en ons gaan my boetie se as strooi
    • Legio August 7, 2017 at 10:03 am
      Sterkte Millie
      • millie August 7, 2017 at 11:16 am
        dankie
  • daisyblom August 7, 2017 at 9:50 am
    ((((((drukkie)))))
    • millie August 7, 2017 at 11:16 am
      dankie daisy
  • Legio August 7, 2017 at 10:36 am
    Ek wil darem net gou dit hier noem vir die wat nie weet nie.

    Ek gaan twaalf uur huistoe en is môre heeldag af, hoekom sal julle vra?

    Want my oudste dogter trou môre. heeeee ha

  • daisyblom August 7, 2017 at 10:47 am
    Hoe lyk jou suit? Is jy tevrede met die skoonseun? Wat is op die menu? Hoe lyk haar rok? Gaan sy n nice skoonma he?
    • Legio August 7, 2017 at 10:48 am
      Swart pak
      Baie tevrede, goeie seun
      Dis n verrassing
      Weet nie sal môre sien wanneer ek haar in die kerk inbring
      Skoonma en skoonpa is great mense
      • Bosvark August 7, 2017 at 10:53 am
        Trou sy vir liefde of geld ?
        • Legio August 7, 2017 at 10:56 am
          Liefde
          • Legio August 7, 2017 at 10:56 am
            Hulle ken mekaar al 9 jaar
        • Bosvark August 7, 2017 at 10:56 am
          Is hy wit ?
          • Legio August 7, 2017 at 10:57 am
            Jip en dis nie kleur ding nie lol
          • Legio August 7, 2017 at 10:59 am
            O en dis nie n MOET troue nie, ek gaan nie gou oupa word nie :-(
          • Bosvark August 7, 2017 at 11:03 am
            Ek brainwash my kinders om vir geld te gaan – die liefde kom dan later vanself
          • Bosvark August 7, 2017 at 11:05 am
            Watse kar ry hy ?
          • Bosvark August 7, 2017 at 11:06 am
            Het hy nie ‘n boetie vir jou ander dogter nie ?
          • Legio August 7, 2017 at 11:06 am
            Golf Polo

            sy het n Chevy spark

          • Legio August 7, 2017 at 11:07 am
            Nee hy het n sussie wat ook volgende jaar trou
  • daisyblom August 7, 2017 at 10:53 am
    Om jou dogter die kerk in te bring, is n voorreg. Enjoy.
    Ons praat later weer oor die goeie seun en die great mense.
  • Bosvark August 7, 2017 at 11:07 am
    Legio het jy darem al met jou nuwe skoonfamilie dop gegooi ?
    • Legio August 7, 2017 at 11:08 am
      Hulle drink nie , wel tee en koeldrank en skaars water
  • Nicole August 7, 2017 at 11:29 am
    oei dan het jy ‘n probleem Legio
    • Legio August 7, 2017 at 11:39 am
      Ek het nie n probeem nie lol
  • Gatvol August 7, 2017 at 11:30 am
    Ek hoop julle het n mooi dag more Legio. Hou maar die sakdoek naby. Roep as die bruidegom wenke nodig het.
    • Legio August 7, 2017 at 11:38 am
      Ja wat sal die sakdoek so ongemerk nader roep

      Gelukkig dra ek nie maskara nie lol

  • Legio August 7, 2017 at 11:45 am
    cheers sien weer
  • daisyblom August 7, 2017 at 12:45 pm
    Ek dink Legio kon ons maar troue toe genooi het. As sy deel van die familie. Ons sou met ons sunday best klere daar opgedaag het.
    En gesorg het vir genoeg skinderstories om die troue nog lank te onthou.
  • millie August 7, 2017 at 1:30 pm
    miskien is dit legio wat trou………en hy wil ons nie se nie
    • Gatvol August 7, 2017 at 1:43 pm
      Wat!!! En ons kan nie eens strooimeisies wees nie?
  • millie August 7, 2017 at 1:54 pm
    ek het hoeka so appelkooskleurige, kant en lint rok by ‘n tweedehandse winkel gesien wat stunning sou lyk -so uit die 80’s
  • daisyblom August 7, 2017 at 2:00 pm
    Jip. En ek is lankal lus vir tuna en mayo op salticrax. Ons kan help met die decorations ook. Varkie kan die hoenderwensbeentjies silwer verf en asgatjie kan pepermente in gaaslappies toedraai met mooi lintjies om
  • Gatvol August 7, 2017 at 2:04 pm
    Mmm dit klink alles fantasties. Nou moet ons net perde en n koers kry vir atmosfeer. En duiwe loslaat.
  • Gatvol August 7, 2017 at 2:08 pm
    As julle iemand ken wat kan jodel is dit redelik uitgesorteer.
  • daisyblom August 7, 2017 at 2:39 pm
    Jy sal maar n vuvuzela moet blaas.
    • millie August 7, 2017 at 2:47 pm
      lmfga
  • millie August 7, 2017 at 2:48 pm
    ek is eintlik ‘n uitstekende seremonie meester….maar nou ja helaas…..
    • Gatvol August 7, 2017 at 2:55 pm
      Die mensies mis groot uit.
      Tsk.
  • millie August 7, 2017 at 3:27 pm
    gatties ek en jy kon die gaste vermaak het met ons sang :roll:
    • Gatvol August 7, 2017 at 3:45 pm
      Ja wel. Ons sou seker maar in elk geval in die kombuis moes sit. Dis dalk maar beter so. Nogtans. Al kon ons by die venster loer. :roll: