Gaan ondertoe



Comments
  • Legio August 4, 2017 at 6:01 am
    GROET
  • daisyblom August 4, 2017 at 8:01 am
    More, liewe pampoene. Hoop julle het lekker naweekplanne.
  • Asgat August 4, 2017 at 8:37 am
    More more
    Dit was ‘n lang week a werk ek soort van halfdag.
    Ek was gisteraand al 7h in bed
    Ek kannie wag vir more oggend se laat slaap nie
  • Nicole August 4, 2017 at 8:47 am
    ek kan nie onthou wanneer ek lang geslaap het nie…seker 6½ jaar terug…. en die kere in die hospitaal is mens nog vroeger wakker. Cola is mos altyd Vroeg en dan speel en gesels ons. En dan kom le ek maar weer want dit is dan so koud.maar kan nie meer slaap nie want die diere kom le almal rond my. .
    • Asgat August 4, 2017 at 8:59 am
      More vriendin. Ja ek is geseënd met ‘n doodstil huis oor naweke en dan kry ek nog ontbyt in die bed ook
      • Nicole August 4, 2017 at 11:07 am
        klink heerlik!
  • Nicole August 4, 2017 at 8:47 am
    sorry..more muise
  • millie August 4, 2017 at 1:28 pm
    middag iemand tuis?
  • Asgat August 4, 2017 at 1:56 pm
    By huis
    In bed
    Warm laken
    Koud
    Nag apies
  • Legio August 4, 2017 at 3:02 pm
    Blesbok kwagga van die Kalahari
  • Nicole August 4, 2017 at 3:34 pm
    ek is besig om te kook wasgoed afhaal en opvou Nousch slaap seun werk cola is nog by die skool! Dankie tog! tyd om glasie wyn te drink!