Groet
Môre môre hoop dit gaan goed met almal. Gaan groot of gaan huis toe. Oh ja ons is klaar by die huis.
more more Legio Dit gaan goed en ek is ook klaar by die huis.
Dit is ‘n pragtige dag, gaan ons nog reen kry?
sjoe almal werk , is seker goed so anders sou ons allemaal mentaal siek wees met al die “with immediate effect”
ag nee wat Legio, niemand wil meer gesels nie . So dit is cheers van my af. Het julle nog ‘n wyntjie?
Wat n heerlike dag, jip dis tog jammer
Groet
Môre môre hoop dit gaan goed met almal. Gaan groot of gaan huis toe. Oh ja ons is klaar by die huis.
more more Legio
Dit gaan goed en ek is ook klaar by die huis.