Ja en lekker glad nie koud buite maaar binne is het koud
Legio
6 months ago
Ek sit hier met al die grodyne oop getrek en die skuifdeur oop om die hitte in te bring baie lekker dag vandag.
So ek benut dit terwyl ek kan,
Legio
6 months ago
Maar wanneer dit reën is ek bly daaroor, ons damme recover goed Theewater Kloof staan op 72% die meeste sedert 2014. Heee ha
Nicole
6 months ago
lekker
Legio
6 months ago
So Nicole wat is op jou menu vir vanaand ? Bosvark en Asgat stuur groete pen Ellakie loer net maar sê niks, so ook Daisy 🙄
Nicole
6 months ago
ag wat legio hulle loer in maar hoekom is hulle dikbek vir ons?
Ek weet nog nie wat om te maak nie. Nousch sê hoekom nie varkrashers met mash and mixed groente Dalk ja. Ek begin mos graag vroeg kook terwyl ek cape talk luister. Drink my spritzer, maar die Cyril het ons geen kans gegee om voorraad in te slaan nie. so nou drink ek maar soda water op sy eie, en nou gaan ek weer bitterballe en krokette zelf maak. Spar in Somerset wes verkoop hulle blykbaar. Dit is iemand van D’vill wat dit vir hulle lewer. Hy het vir my op FB genader die goed noem Dutch Delish.
Groet
Wat n heerlike sonskyn dag, niks wind