Ontbyt

By   Julie 14, 2020


COVID-19 South African coronavirus news and information: 

www.sacoronavirus.co.za


Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Julie 14, 2020 at 10:02 vm
    Groet

    Vandag skyn die son bietjie bietjie

  • nicole Julie 14, 2020 at 10:09 vm
    waar sien jy dit? Dit reen weer. Vannag sonder zuurstof geslaap. Wel bietjie geslaap tuss die wakker periodes
    Toe is daar geen loadshedding so ek kom maa my zuurstof aangesit het..
  • nicole Julie 14, 2020 at 10:10 vm
    hierdie burger lyk lekker voor vanmiddag!
  • Legio Julie 14, 2020 at 12:30 nm
    Nicole, dis “warmer” as gister en die son skyn soms by my venster in en maak die vertrek ietwat warmer. Die res van die huis is yskoud =
  • nicole Julie 14, 2020 at 1:13 nm
    ja daar is waarheid in, maar is nog bitter koud