more Legio. Was daarom koud nê Goeie reº gekry. Was vanoggend glad nie lus om op te staan. Maar toe moes ek maar want die was heel nag aan so toe moes ek eers stort. Ons verbruik verskriklik baie krag. Ek weet in die nag is my machines omtrend 10 units. Maar nou verbruik ons 43 units in die nag. ligte af geen verwarmings toestelle nie. Die huurders sê hulle het ook nie heaters aan nie. Kan dit dalk wees dat die geyser oud is?
nicole
6 months ago
het niemand meer tyd of behoefte om hello te sê??
nicole
6 months ago
Weet jy hoe dit met netrot en blue gaan? Ek weet hulle het Houtbaai toe getrek maar verder weet of hoor ek niks. Ek hoop hulle is allright
Groet

hi julle