Gaan ondertoe



6 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
nicole
nicole
3 months ago

groet ook. Sjoe Legio, jy is vroeg uit die bed. Die wind waai erg hier en dis so bibberend koud en dan nog onder die shower.. Nousch het die haardroer uitgeleen aan sie meisie upstairs, Jy sal nie glo hoe lank my hare is. 2 maand terug het die ene helfde vorentoe gekam en stuk afgesny en toe die anner kant,

Des
Des
3 months ago

Groet

Legio, kan jy Mr Delivery stuur met daai burgers asb.

nicole
nicole
3 months ago

ja kan maar vir my ook stuur.

Legio
Legio
3 months ago

Die burgers hier bo is van n plek met die naam Burger Fair in Bellville. Dis n roadhouse waar hulle nog die kos na jou kar toe bring en aan die venster hang. Old school

Baie baie lekker kos en Dubble thick Milo Milkshakes.

nicole
nicole
3 months ago

O jammies.