Gaan ondertoe



6 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
3 months ago

Groet

Ek mis die kantoor se aircom, gedorie dis koud

nicole
nicole
3 months ago

ja goeie bibberende more voour muise hier of erens anders.

Ek denk sterk daaraan om weer in die kooi te klim.

nicole
nicole
3 months ago

Die straat mense is seker nog erger in die koue. Geen kos en geen bed of dak…. aie. mag

die Here hulle beskerm en ‘n plekkie by ;n skuilplek kry.

nicole
nicole
3 months ago

Aie die klein meisie se ouers sit in groot moeilikheid.

Die ma het net aan die begin van lockdown afgedank geword van haar werk. Pa is by courier comp. sy bakkie is gebreek en hy het geld nodig om reg te maak. In die lockdown 5 en 4 het hy nie kan werk nie. Die huis is R14 000 per maand. Die twee seuns het autism en is in spesiale school. Eind van die maand word hulle uit die huis gesit en moet hulle by die ouma in Belhar gaan bly. achter in die tuin het die ouma so’n Nuplex huisie laat opsit, maar die mense wat dit moet inmekaarsit daag nie op nie. Die ouma se plek is the klein vir 5 extra mense.. Die arme vrou het nou net ‘n panic attack gekry.

Hulle is nie die enigste nie. daar is baie van die stories. alles van die virus se skuld en die lange lockdown.

Legio
Legio
3 months ago
Reply to  nicole

Is dit julle bure Nicole?

nicole
nicole
3 months ago

bure oorkand die parkie. Verskriklik gawe mense, en hulle is so erg getref met die twee seuns. Maar die meiskie is ‘n skat.