Gaan ondertoe



Comments
  • Legio July 13, 2017 at 5:57 am
    Groet
  • Bosvark July 13, 2017 at 7:06 am
    YEs YES YES
  • millie July 13, 2017 at 8:40 am
    more more

    ek sien die koue is oppad
    en reen vir die kaap

  • Daisyblom July 13, 2017 at 10:23 am
    More. Dis verskriklik om by die huis te wees as jy jou heeltyd wip vir die aia wat niks doen nie… en met die tuinman baklei oor die geroeste snoeiskere.
  • Nicole July 13, 2017 at 11:27 am
    aie Daisy moe jou nie so wip nie. sleg vir bloeddruk
    More julle is hier baie stil. Nousch was weer vir chemo. vanmore.
    Dit is hier bitter bitter koud. en die wind waai.
    Hier hang sukke wind… ag kan nie die naam onthou nie, hulle kom van Bali af en maak die mooiste musiek as die wind waai.
    • Bosvark July 13, 2017 at 12:18 pm
      Bali is in Indonesie – so dis Indoniste wat musiek maak – maar jy kan ook praat van Ballaliste
    • Gatvol July 13, 2017 at 12:21 pm
      Is dit windballe wat teen mekaar klap?
      Ek vra maar net.
      • Legio July 13, 2017 at 12:22 pm
        Wind chimes ???
    • Legio July 13, 2017 at 12:22 pm
      As ek op die bali sit maak my hol ook mooi geluide
      • Gatvol July 13, 2017 at 12:23 pm
        Stuur bietjie n opname. Ek volg op youtube.
        • Legio July 13, 2017 at 12:28 pm
          :grinning:
  • Daisyblom July 13, 2017 at 12:59 pm
    Asseblerrieblief nie. Hoop julle kook sop en skink port. Pak n kaggel.
    En hou asem op vir baie, baie reen.
  • millie July 13, 2017 at 1:40 pm
    ons loop met kort moue
    ek lees nou dis agv bergwinde wat die storm voorloop en dat julle temp in die kaap van more aand af drasties gaan afneem, met sneeu en reen hie ha!
  • millie July 13, 2017 at 1:42 pm
    so gepraat van Bali
    my skoonsus en haar man gaan gereeld oorsee en was al voorheen in Tailand – hulle laaste besoek was beslis die laaste. Tydens een of ander festival sit hulle op die sypaadjie en kyk – eet sommer iets ligs so in die sit – toe hulle weer kyk hardloop daar rotte so groot soos konyne teen hulle op en wil saam eet
    • Legio July 13, 2017 at 2:10 pm
      Jy kry daai grot rotte oral, van Kaapstad tot JoBurg jy sien dit net nie want jy gaan nie somaar hier op n sypaadjie sit en vriet nie, jy sal gemug word deur twee been rotte.
  • millie July 13, 2017 at 2:19 pm
    ek slaan flou neer as so iets met my moet gebeur, hulle was uitdagend en wou sommer byt
    • Gatvol July 13, 2017 at 2:28 pm
      Voortande?
  • Legio July 13, 2017 at 2:28 pm
    Cheers
    • millie July 13, 2017 at 2:36 pm
      baai legio

      no hin foking clue nie gatties lol

  • Nicole July 13, 2017 at 4:33 pm
    whahahaha!