Gaan ondertoe



Comments
  • millie July 12, 2017 at 8:51 am
    genugtig!!!! ek was nog nooit 1e hier nie….. more
  • Gatvol July 12, 2017 at 9:40 am
    More. Sjoe brrr miskien moet ek ook n vuur maak.
    • Daisyblom July 12, 2017 at 1:01 pm
      Nee plaaspad, net een nag oornag. Het vir jou email gestuur.
      Millie, baie bloede en urine en breinscan. Nuwr pynmedz.
      Voel stukke beter. Hopelik, ek bid so, is die pyne nou gefix.
  • millie July 12, 2017 at 10:02 am
    koud? ons het gemiddeld 23 grade
    maak vuurtjie en drink port gatties
  • Legio July 12, 2017 at 10:50 am
    Werk hou my besig, dis jaar einde ens.
  • millie July 12, 2017 at 11:02 am
    jaar einde is lekker kak, gelukkig is ons einde feb klaar daarmee
  • Daisyblom July 12, 2017 at 11:16 am
    More julle. Ek hoor julle bibberweer is oppad hiernatoe, gatvol. Ons dag temps draai nog by 25… vir middel Julie? Dis ongehoord!
  • Daisyblom July 12, 2017 at 11:17 am
    O, ek wou eintlik se: eerste oggend in maande wat ek sonder hoofpym wakker word.
  • millie July 12, 2017 at 11:27 am
    baie bly vir jou daisy! wat is gedoen?
  • Plaaspad July 12, 2017 at 11:58 am
    Hallo julle

    Daisy, word jy steeds gehospitaliseer?

  • Daisyblom July 12, 2017 at 1:01 pm
    Ai tog, daarbo gecomment.
  • Nicole July 12, 2017 at 1:11 pm
    middag julle, het geen telefoon lyn gehad nie. Telkom het gedenk ek was ‘nbesigheid en het nie 30 000 betaal nie. en alhoewel dit hulle fout was het ek toch moet wag om weer aangesluit te word. Hoe so’n fout kon gemaak wees????
  • Daisyblom July 12, 2017 at 1:12 pm
    Ai tog, Nicole. Dis so n sjlep om te trek.