Gaan ondertoe



Comments
  • Daisyblom July 11, 2017 at 5:41 am
    En ek se more uit n sagte en blerrie duur hospitaàlbed.
    Die susters wat pyngoed so opi uur toedoen asof dit n wet is :roll;
    Voel stukke beter maar is pyn sit nog.
  • Legio July 11, 2017 at 6:18 am
    Groet
  • Gatvol July 11, 2017 at 6:40 am
    Goeie more. Sterkte Daisy.
  • millie July 11, 2017 at 8:35 am
    more more
    sterkte daisy
  • millie July 11, 2017 at 1:30 pm
    genugtig, is julle nog hier??
  • Daisyblom July 11, 2017 at 5:05 pm
    Wonder ek ook, Millie. Ek is met ongeskikte verlof res van week.