Gaan ondertoe



Comments
  • Legio July 6, 2017 at 6:03 am
    Groet
  • Gatvol July 6, 2017 at 6:04 am
    Heerlik.dankie aan die persoon wat so vroeg opgestaan het om vir ons te bak.
  • Bosvark July 6, 2017 at 7:39 am
    Halloooooooooooooooooooooooooooooo
    • Legio July 6, 2017 at 7:58 am
      M├┤reeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee !!!
  • Bosvark July 6, 2017 at 8:00 am
    Legio het jou mense al verhogings en bonuses vir die jaar gekry ?
    • Legio July 6, 2017 at 9:55 am
      Verhogings einde Julie bonusse einde November
  • millie July 6, 2017 at 8:17 am
    more more
    • Gatvol July 6, 2017 at 8:54 am
      Hallo Milliekepilliekeriekstiekstillie
  • daisyblom July 6, 2017 at 9:04 am
    More. So het ek n craving vir malvapoedieng. Al n week lank. Koop toe gister by woollies Ayrshire double thick cream en maak gistermiddag die poedieng. Dit proe nog glad nie soos die tannie s’n by wie ek die resep gekry het nie, maar dit was yummie. Die bure se ook so en my coffeeshopvriendin se kidz dink ek is cooler as die poedieng.
    Ek het vanoggend die laaste stuk vir brekfis gehad.
  • daisyblom July 6, 2017 at 9:05 am
    En wat het jy vir 4 July gedoen, gatvol?
    • Gatvol July 6, 2017 at 9:14 am
      Hospice shop
      :roll:
      Ek het vir jou dekseltjies gekry. Ek stuur asap.
  • Legio July 6, 2017 at 9:56 am
    Despasito
  • Legio July 6, 2017 at 9:58 am
    http://www.son.co.za/Nuus/Internasionalenuus/jaws-eet-meeste-20170705

    Fokkit en as hy na die tyd toilet toe gaan sit hy seker n dag lank

    • Plaaspad July 6, 2017 at 10:02 am
      Hotdog verteer vinniger as vleis, dus proteine. Maar 72 hotdogs sal nogal ‘n lang kak regverdig. :)
  • Plaaspad July 6, 2017 at 9:58 am
    Hallo julle

    Daisy, enige poeding met daardie room as bestanddeel kan net dekadent wees. :)

  • daisyblom July 6, 2017 at 9:59 am
    Legio, check gou jou email.

    Ek het gaan bestandele koop vir jou butter chicken. So ewe my coffeeshop vriendin gaan oplaai en ons is PnP toe. Jeera het ek by Mohammed se shop gekry.

    • Legio July 6, 2017 at 9:59 am
      Kwaai
  • daisyblom July 6, 2017 at 10:00 am
    Plaaspad, hier is n plaastannie wat n malvapoedieng maak. Dit is maar n vervelige poedieng… en net so baie resepte. Toe proe ek eendag haar malva. Vra die resep, maar dit kom nie soos hare uit nie. Ek dink die geheim is die vars slagroom wat sy gebruik. En ek sukkel nog met PnP se ou boksies loperige room.
    • Plaaspad July 6, 2017 at 10:03 am
      Daisy, gee die resep asb.
  • Legio July 6, 2017 at 10:03 am
    Daisy check jou mail.
  • Legio July 6, 2017 at 10:06 am
    Terllops Daisy onthou baie basmati rys vir daai sous ooooo blikskottel honger raak ek nou
  • Legio July 6, 2017 at 10:11 am
    Ek hou as n reel van musiek, enige musiek, ek sal luister en as dit nie in my smaak val nie skip ek dit, maar vir een of ander rede is ek MAL oor latin American musiek,

    Het nou n nuwe groep ontdek CNCO ek het geen idee wat hulle sing nie, maar ek love dit.

  • daisyblom July 6, 2017 at 10:12 am
    Plaaspad, ek forward met liefde die resep. Maar dis in haar handskrif en sy het haar eie aantekeninge op die oorspronklike resep gemaak. Dit maak my baie deurmekaar. Stuur gou weer jou email vir my na [email protected] dan forward ek dit vir jou.

    Dankie Legio. Gaan vanmiddag kook. En ek het hoeka gister lekker vars groentetjies by woollies gekoop.

    • Legio July 6, 2017 at 10:13 am
      Groente is n side dish en nie in die hoofdis nie
  • daisyblom July 6, 2017 at 10:39 am
    Dit is sooo stil. Hier beweeg niks of niemand vandag ini dorp nie. Dalkies moet ek gou na my hardewareshopvriendin toe ry en gaan hoor wat se haar pa is nuus in die dorp. Ons noem die oom sommer OOM STORIEMAN. As hy nie weet nie, het dit nog nie gebeur nie.

    Het julle in die Huisgenoot gelees van die Hoopstad man met die leeu? Asof dit nou so vreeslik kan wees as n leeu snags om jou huis loop en kom biltong snacks bedel?

  • Nicole July 6, 2017 at 10:48 am
    stuur vir my ook seblief Daisy, Nouschka is mal oor malva pudding.
    Sy het vir haar eerste chemo gegaan vandaag.
  • daisyblom July 6, 2017 at 10:54 am
    Ai tog, sterkte vir haar, Nicoletjie.
  • Bosvark July 6, 2017 at 11:01 am
    Daisy wanneer word daar ‘n nuwe assistant by jou aangestel ?
  • Gatvol July 6, 2017 at 11:26 am
    Daisy ek het vir jou antwoord gelos op facebook. :+1:
  • daisyblom July 6, 2017 at 11:38 am
    Ek weet nie, varkie. Ek hou nie asem op dat dit hierdie jaar gaan gebeur nie. En dit is sielsalig sonder iemand wat die heeltyd oor jou skouer loer om te kyk of daar iets is waarvoor sy jou kan report.
  • millie July 6, 2017 at 1:56 pm
    right wat se julle? ek is verby moeg en kort een moerse glas wyn
    • Legio July 6, 2017 at 2:18 pm
      Hoe gaan dit met die stronk ? ? ?
      • Bosvark July 6, 2017 at 2:32 pm
        Pittig
  • Legio July 6, 2017 at 2:52 pm
    Ok dan Cheers for eers
  • millie July 6, 2017 at 3:16 pm
    legio hy gaan eers oor 3 weke vd hartoperasie
    ek is sommer net pleinweg gatvol gewerk en moeg
  • Daisyblom July 6, 2017 at 4:57 pm
    Ek is jammer om te hoor van die stronk wat geopereer moet word.
    Liewe Millie, bubblebath… met n treatment op die gevreetjie en n treatment opi hare. Verf die tone en jou naels. Lekker ryk lyfroom van kop tot tone en n paar duur creampies op jou gevreetjies.
    Good as new.
    En gaan skink daai glas wyn.