Groet
Hi Legio
Hoe gaan dit met jou? Ons kry net koud! Baie koud.
Goeiemôre…… uiteindelik is ons internetkonneksie herstel!! Gevoel soos lockdown level 6 sonder internet.
Hello Des en Plaaspad
Heel gaaf dankie, ons kry darem môre so 20grde dit was die laaste tyd baie koud hier. Snerpend