More gatvol. Net gedink ek is alleen hierso. Die helfte van ons dorp se inwoners sit in die Krugerwildtuin.
Gatvol
July 3, 2017 at 8:51 am
Nice. Watse skoolvakansie projekte het jy?
daisyblom
July 3, 2017 at 10:20 am
Moordhuis. Bloedlyn. Kamikaze.
Dit is alles titels van boeke wat ek nou gelees het.
En nee, ek doen nie vakansieprojekte nie. Destyds, net toe ek hier begin werk het, was ek so dom om dit n paar keer te probeer. Die mense laai net hul stout kinders hier af en dink ek gaan hulle babysit vir die hele dag lank.
Not my jobdescription.
Nicole
July 3, 2017 at 10:30 am
more julle, …
en so begin Nousch se 3maande lank van baklei teen die siekte.
Ek het sukke winterhande dat ek die ander dame wakker gebel het en gevra wanneer kom sy die opwas doen.. Toe is sy nou hier baie vies en met ‘n babelas gesig.
Nicole
July 3, 2017 at 10:31 am
ek sal my voet neersit daar moet tenminste van my huismense support vir Nousch wees.
Legio
July 3, 2017 at 10:36 am
Groet
Ja ja ja so is die lewe ma. ……………….
daisyblom
July 3, 2017 at 10:46 am
@ Nicole… probeer aambeisalf aan jou wintershande smeer. Middelvinger het nog daai raad gegee.
Ek is jammer, Nicole. En Legio, die lewe is soms n sjittie plek… ja wel, veral as jy in Wesselsbron bly en nou n Volvo kar vol [email protected] het… maar meestal is dit n mooi plek.
daisyblom
July 3, 2017 at 10:48 am
Vrydagmiddag sit ek in my hardewareshop vriendin se kantoor en hier kom die meisietjie wat ek hier by die bib met die polisievrou gedreig het, in. Ek vertel vir vriendin van die debakel. Wragtag, die meisietjie is kamma werkloos en nou soek sy donations vir job hunting. En sy het n groot gasbottel nodig. Stuur sy 2 knape in EFF oorpakke om die “promised donation” by vriendin se shop te gaan oplaai. Op n saterdag.
Ja wel, hulle is daar uitgejaag.
daisyblom
July 3, 2017 at 10:50 am
Maar vriendin is baie disgusted dat hulle daar kom toe sy nie in die winkel was nie. Sy kan mos n koekhou met die vuis slaan. Jip, daai tingerige 45kg lyfie slaan n koekhou.
Legio
July 3, 2017 at 11:22 am
So sy baklei onder die belt, so as sy n man slaan dan is n ballshou ? ? ?
daisyblom
July 3, 2017 at 11:28 am
Sy slaan net opi bors, Legio. En met “slaan” bedoel ek dat sy donder. Met al haar krag. My vriendin met die persian rugs in haar ghrend kar, met haar ghrend brand klere… maar sy slaan al aansienlik minder. Mens raak rustiger soos jy ouer word.
More, lekker naweek gehad?