Phew wat n Maandag, hoop vandag is bietjie meer handteerbaar.
Groete van n koue Kaap
nicole
7 months ago
groet groet! is my verjaardag vandag! 37 liflike jare. In die ffleur van my lewe. Met nog lang e jare vorentoe….
nicole
7 months ago
phf…. ek jok dit is 73
Legio
7 months ago
Baie baie geluk Nicole met jou verjaardag, ek hoop jy het n heerlike bederf dag.
nicole
7 months ago
dankie Legio. Agter lock en grendel. Het daarem ‘n lekker koek, kersies uitgeblaas saam met al die diere rond my en Nousch en Cola met die klein maatjie. en straks ‘n glasie wijn. (Terwijl ek nog kan)
nicole
7 months ago
hAPPY BIRTHDAY TO ME HAPPY BIRTHDAY TO ME HAPPY HAPPY….
Groet