cheers al julle rooflesers. Ek het aspris nie baie gesels vandaag nie. Julle moet dalk ook ‘n 1 keer praat. Dit kan nie net Legio en ekke wees. Mens sou sweer julle het minder tyd gehad in lockdown as wat gewoonlik was. Volgende week is my verjaarsdag 37,,Pragtige leeftyd
Groet
Hoop almal het n heerlik sonskyn dag
Dankie Legio ek groet ook
Maar reen sou beter wees nĂȘ?