Dit raak beter as jy ouer raak
en my kop voel minder deurmekaar
verantwoordelikheid mors al my tyd en geld
dit raak beter as jy ouer raak
Toe ek ‘n tiener was
en raad skaars was
hartgebroke seun
hartseer en alleen
die somer was lank
in die buitekamer van die pastorie
los sigaret
rook in die bed
Dit raak beter as jy ouer raak
en my kop voel minder deurmekaar
verantwoordelikheid mors al my tyd en geld
dit raak beter as jy ouer raak
Deur die jare
stoei deur die skare
mense wat skree
ek wat vergeet
herinner my weer van die konstante oor en oor
ander dorp
selle stront
Dit raak beter as jy ouer raak
en my kop voel minder deurmekaar
verantwoordelikheid mors al my tyd en geld
dit raak beter as jy ouer raak
Ek het niks meer nodig nie
miskien weet ek eintlik nie
miskien praat ek net te veel
moenie my vertrou nie
kan nie als onthou
was meeste van die tyd verveeld
Dit raak beter as jy ouer raak
en my kop voel minder deurmekaar
verantwoordelikheid mors al my tyd en geld
Dit raak beter as jy ouer raak
Francios Van Coke
daisyblom
1 year ago
More julle. Ek het n moerske hoofpyn. Een van dai wat uit die gebeendere uitkom.
nicole
1 year ago
more julle
Legio is dit ‘n lied? Die woorde is goed…..
Dit het hier bietjie gemotreen. Seker maar net die mis .
Is daar enige proteste of brand aanstichtery vandaag? Lyk vir hulle wil onse Kaap opmors
Groet

Jip dis n song
ek like