Ontbyt

By   Junie 1, 2020


COVID-19 South African coronavirus news and information: 

www.sacoronavirus.co.za


Gaan ondertoe



Comments
  • Nicole Junie 1, 2020 at 10:32 vm
    more muise in die bos.
  • Nicole Junie 1, 2020 at 10:35 vm
    Ja vandag is daar weer drank. Maar ek denk ek is nou al so lank sonder ek sal my maar op die waë bly. Alhowel dit my verjaardag gaan wees volgende week. Miskien… Het oproep gekry van my Lisbet. Sy is mos ‘n groot roker. Sy rook nou teeblare. Wonder hoe sleg smaak dit!
  • Nicole Junie 1, 2020 at 10:45 vm
    ken julle ‘n percebes ??? Tip: dit is iets om te eet (moenie gaan google nie)
  • Nicole Junie 1, 2020 at 12:05 nm
    Nou ja zal seker vir julle maar moet sê aangesien niemand raai nie. Dit is a goose barnacle
    blykbaar baie lekker. Goose barnacles, also called stalked barnacles or gooseneck barnacles, are filter-feeding crustaceans that live attached to hard surfaces of rocks and flotsam in the ocean intertidal zone. Wikipedia
  • Nicole Junie 1, 2020 at 12:06 nm
    ek het toevallig iets by geleer. Dit is baie gewild in Spanje en Portugal.
    \
  • Legio Junie 1, 2020 at 2:27 nm
    Groet.

    Dit gaan mal hier

  • Nicole Junie 1, 2020 at 3:11 nm
    by die drankwinkels? ! Ja Nousch het gesê sy sien hulle stap daar uit met zakke vol drank. Seker banf Dlamini Zuma gaan dit weer verbied
  • Nicole Junie 1, 2020 at 3:15 nm
    sy sê daar was selfs geen ry mense wat wag vir toegang nie.bij checkers