Ek is jammer maar ek denk ek gaan in bed bly vandag die wind is te koud. Hy kom deur plekke waar ek nooit van geweet het nie. k sweer hy kom deur die venster
nicole
7 months ago
sien julle later (ek het ‘n spannend boek om telees. Handskene om boek vas te hou. My regterhand is so erg van die koue. winterhand..nog nooit so erg gehad nie. Zelfs die keyboard tik is pynlik.
nicole
7 months ago
en toe het ek dit glad nie tot my bed gemaak nie. Die een ding na die anner. Cola wil steeds maar iets kook of bak. Nou is ons besig met pannekoek
Groet
Haloda
Goede morgen