Des, dis vrek koud in die Kaap, selfs sneeu gehad op die berge by Worcester
nicole
7 months ago
groet ook. Ja my kleinseun is mos in Worcester. Hy kan nie wag om weer te kan Kaap toe kom en weer klasse toe gaan en in sy losies wees. Daar is ‘n oom want sy huis aan studenten uithuur. Hy het sy eie badkamer en alles wat hy nodig het. Sy maak het sy koelkas volgepak met kos en hy hoef dit net op te warm.. En dan kom hy gereeld inloer by sy oma.!
nicole
7 months ago
lekkere steak! kan ek maar oorhou tot lunch Dankie
millie
7 months ago
more more
snerpend koud hier by ons vandag, as ek so kyk na die sneeu foto’s mis ek my kuier in Kanada verlede jaar, maar daar stap jy knie diepte in die sneeu, wonderwereld vir my gewees
nicole
7 months ago
hello Millie, ja as ek so denk aan hoe ek in my jong jare in die sneeu gespeel het. …..
Legio
7 months ago
Ja en in my jong dae het ons op Blouberg strand gelê en tan en in die branders baljaar
nicole
7 months ago
Aw giggel Legio. Dit het ek ook gedoen in my jong dae en mideeljare daë.
Legio
7 months ago
🙂 lekker ou Blouberg of Melkbos
nicole
7 months ago
ja lekker…wegkruip in die duine. Kapitein en ekke het ‘n keer vasgesit met ons Volla in daai duine.
Goeiemôre
Gejas en geserp in P’town
Groet

cheers