Gaan ondertoe



8 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
nicole
nicole
4 months ago

groet ook
Ek is bitter koud. Moes heel nag baklei vir my warmplekkie met die twee katte. Ek het ook alweer winterhande. eina. Maar ek is bly, baie bly vir die reen.Maar ek voel sleg oor die arm mense wat zelfs nie lopende water het nie. en moet in die ry staan om water te tap. Om dan terug te gaan na ‘n shack sonder kos.

nicole
nicole
4 months ago

lekker ministrone.

Legio
Legio
4 months ago

Ja Nicole dis baie koud vandag en gaan ook koud wees die res van die week

nicole
nicole
4 months ago

Shame Nicola het by haar pa hulle gaan oorslaap en sy is mos verschrikkelik band vir onweer.. Nousch het haar weer gaan haal. Ik moet toegee, dit is heerlik rustig as sy nie hier is nie.. Maar nou met haar gebreekte voet moet mos alles aangedra word.

nicole
nicole
4 months ago

Ubi probeer allerhande dinge doen om geld te verdien in hierdie tyd van ‘Unemployed.”

Legio
Legio
4 months ago
Reply to  nicole

Wat doen hy Nicole?

nicole
nicole
4 months ago

websites maak. Verkoop van karre verkoop van wijne….Cerika het duisende maskers gemaak en verkoop…