Môre Des, dis vrek koud, reën en die wind waqai verwoed.
nicole
8 months ago
more julle.
Is bitter koud. Ek hoor ‘n vrou op Cape Talk staan al met ou dame by SASSA se kantoor in Mitchele’sPlain sedert laasnag 02:00 sopnat en yskoud. “n lang ry mense en die officials maak nie oop nie.
Ek is so bly ek rook nie.
nicole
8 months ago
Kaapstad en wynland is hotspots. Gaan ons dan weer op level 5??
Hoe gaan dit met Tolleke?
Gister vertel van die no smokes en die vrou sê dat dit in hulle land niet zou gebeur mense sou groot protes marches doen. Dieseld met die drank. Nou ja jy mag seker vanaf 1 Juni weer werk to gaan Legio?
Nee Nicole ons gaan ook af na level 3 toe, maar hulle gaan nog besluit hoe hulle die toetse en monitoring gaan doen.
Gaan goed hier.
En Nee Nicole ek is gesê ek kan bly werk vanaf die huis omdat hulle net n sekere hoeveelheid mense moeg toelaat in die kantoor. Ons wat nou van die huis af werk bly tuis, Huolle gaan selfs kyk of hulle nog mense kan enable om van die huis af te werk.
nicole
8 months ago
O Ek is bly vir jou part. Dit is so koud om vroeg op te moet staan om die hele pad te ry. Jy kan lekker op petrol spaar. en ook nie die strees van verkeer nie.
En Grizelda?
hoop dit gaan met almal nog goed
huisskoonmaak, wasgoed was, kos maak, kliente, laptop, tuin werk ens ens ek wil teruggaan werk toe maar mag ook nie, eks nou bietjie gatvol vir multi tasking
Groet
Dagsê
Is die koue al by julle inikaap?

Sy werk ook van die huis af
More more julle
hoop dit gaan met almal nog goed
huisskoonmaak, wasgoed was, kos maak, kliente, laptop, tuin werk ens ens ek wil teruggaan werk toe maar mag ook nie, eks nou bietjie gatvol vir multi tasking
Hello HILDA !!!!!!!!
Goed om jou weer raak te lees
Waar is GIGI met die los heupe?