Ontbyt

By   Mei 22, 2020


COVID-19 South African coronavirus news and information: 

www.sacoronavirus.co.za


Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Mei 22, 2020 at 9:47 vm
    Groet
  • nicole Mei 22, 2020 at 12:19 nm
    groet ook. Ek was vroeg vanogend want Cola en Nousch moes Karl Bremer toe om te kyk of haar voet gebreek het.
    • Legio Mei 22, 2020 at 1:19 nm
      En wat sê die dr’s
  • nicole Mei 22, 2020 at 1:47 nm
    nou net gehoor is gebreek. Verder kon ek sleg verstaan want verbinding was sleg. Ek denk ons moet haar beendigtheid laat toets. Wat denk jy?
    • Legio Mei 22, 2020 at 1:54 nm
      Ek neem aan dit is Cola se voet, en hoe het dit gebeer?
  • nicole Mei 22, 2020 at 2:07 nm
    sy het op ‘n muur geklim en afgeval. Sy het gesê dis seer maar nie gehuil of niks net op 1 been gehop. Ons het haar laat lê (was toe amper bedtijd) en ys opgesit. Sy het in die nag wakker geord met pyn so toe maar besluit om te laat kyk. Sy is ‘n tough cookie
  • nicole Mei 22, 2020 at 3:52 nm
    shame die plaster is tot net by die knie. Maar baie rof gedoen. Helemaal geen platform nie of deurstopper onder die hak nie. sy het pyn medikatie gekry.