My seun se troudatum is 8 Augustus…………. maar ons weet nie of dit gaan plaasvind met die sirkus wat nou aan die gang is nie. Hul moes intussen ‘n ander datum ook kies, vir ingeval die 8ste nie plaasvind. maar moes ook R25 000 deposito neersit. Die eerste beskikbare datum by die venue is 10 Julie 2021.
As ons die 8ste kanselleer, verloor ons die deposito. As die venue die troue kanselleer dra hulle die geld oor. Nou sit ons op hete kole.
My oudste dogter het op die 8ste Augustus 2017 getrou
nicole
8 months ago
En hier is ek onderwyseres in Afrikaans. Kinders kom na my toe met vraë en ek kry die punte! En ek het nooit Afrikaans geleer nie. Dieselde met Engels, wel in hoër skool gehad maar in Engels gedruip. En nou is ek ook Engels magtig. Ja ek blaas my eie trompet of gee myself ‘n pluimpie.
Groet
Kan ek ..kan ek dit maar kry seblief. Lekkerrr.
Hallo daar. loer gou in. Alweer van vroegdag bedrywig.
dink ons moet weer die ander m(l)uise bymekaarkry dat hulle ook weer saamgesels
Dis sal great wees, ek weet GIGI loer soms in maar die het bietjie lui geraak, Daisy sit op haar stoep en kyk na die honde, maar is ook skaar.
ek is de enigste getrouwe Bosmuis
wel ek meen nou maar Legio is natuurlik die baas hier en dan ekke is die lid en dan het ons die rooflesers
Ja daar is nogal heelwat rooflesers
Soos Asgat, Gigi, Ella, Bosvark, en verskeie ander
Gatvol is net aspris
Whahaha sal haar sê.
Nee jong Nicole vandag sy ouma geword het is sy nou Yuppie en rits net rond.
Wie het Ouma geword?
Gatties aka Gatvol
Baie geluk Ouma Gatties!
8ste….is jy al oupa?
Nope, heellaas nog nie, maar Bosvark is