Nou net ‘n artikel gelees dat anti-semitism weer besig is om sy kop uit te steek. Ook in Amerika. en dit is nie net far right wingers nie maar baie African Americans. Hoekom word hier die volk so gehaat? Jode is so begaaft. Dit is vir my onmoomtlik om te glo dat na WW2 nog soiets weer kan gebeur. Ek wens ek het iemand gehad hier soals in die ou dae. Om ‘n diskusie te hé.
groet.
En hier is ek, heeltemaal alleen in die bos.
Nou net ‘n artikel gelees dat anti-semitism weer besig is om sy kop uit te steek. Ook in Amerika. en dit is nie net far right wingers nie maar baie African Americans. Hoekom word hier die volk so gehaat? Jode is so begaaft. Dit is vir my onmoomtlik om te glo dat na WW2 nog soiets weer kan gebeur. Ek wens ek het iemand gehad hier soals in die ou dae. Om ‘n diskusie te hé.
Groet
Dis mos war mens nodig het.
♥