Gaan ondertoe



5 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
5 months ago

Groet

Dis nog vroeg, but what the hell, dit sal steeds lekker afgaan

nicole
nicole
5 months ago

more Legio, ag ja wat gee maar,, as dit die enigste is wat jy om te deel het. Baie dankie

nicole
nicole
5 months ago

So my seun was hier saam met Cerika om Nicola te kom haal. Maskers op en groot afstand behou buite by die hek. Ek hoop sy gedra haar goed en dat sy vir ‘n slag by haar pa kan kuier. Ek denk dat met haar anxiety wat sy ook het oor die corona , dat sy mischien vanaand al by die huis wil wees. Maar ondertusse is baie rustig en stil. Selfs die honde is bly (denk ik) dat hulle vir ‘n slag rustig kan lê in die son sonder dat hulle met haar moet speel.

nicole
nicole
5 months ago

Daar is ‘n pragtige mooi kat wat voor die lock down altyd met haar in die parkie ko speel het. Die honde baie jaloers. Maar nou met die lock down speel Cola voor in die tuin en dan kom “miau miau” naar Cola toe. Daar was gister groot drama want sy wou die kat aan die hond voorstel en ook aan die 2 katte. Miau miau het gespartel om weg te kom en Cola is gekrap. baie gekrap. Toe was dit trane hoekom miau miau nie met haar by die huis wil kom speel nie. Nou ja dit is ook weer voorby. Sy loop rond met Bubbles die guinea pig. En hy is mal daaroor.

nicole
nicole
5 months ago

cheers julle geniet julle naweek.