Môre Nicole en hoe voel jy vanoggend? Ek het n seer lae rug, maar verder gaan dit goed, werk net lekker van die huis af
nicole
9 months ago
more Wonderkie sjoe jy is vroeg op ek slaap gewoonlik tot so 8:30. sluimer eintlik want Cola is altyd vroeg wakker. Maar nou ja ek is mos retired. voor die oomblik voel ek beter as gister. Het jy to opgestaan om die supermoon te kyk ? en as jy het was dit mooi? Ek wou gekyk het maar was beetjie te koud.
Legio
9 months ago
Super moon? Nee ek het dit gemis.
nicole
9 months ago
04:35 vanoggend was hy blykbaar rooi Ek het foto met die story van hoe en wat op my timeline. Baie interesant
Legio
9 months ago
Wanneer mens van die huis af werk, vergeet mens van tyd en as jy weer kyk is “lunch” lankal verby en die dag staan einde se kant toe.
Legio
9 months ago
Al wat ek mis is die interaksie tussen die mense by die werk en my kantoor stoel
nicole
9 months ago
ja dit is seker so , maar mens raak gewoon daaraan. Ek is al amper 2 jaar zo dat baie min mese het. Eie keuse seker alhoewel nie doelbewus nie.
Legio
9 months ago
Ek wonder nogal hoe gaan dit met Gatties haar baie lanklaas gesien
nicole
9 months ago
Dit gaan goed met haar Legio, sy is mos oma . Sy is mos nou aan huis gebonde en kan nie gaan kuier nie. Ons is nog in kontak Maar die wens om elke maand te gaan lunch is deur omstandighede deur die mand geval. Miskien as hierdie Corona oor is en is ons gesond kan ond dit weer begin. Was lekker.
Groet