Gaan ondertoe



6 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
6 months ago

Groet

Dit lyk heerlik

nicole
nicole
6 months ago

groet ook ja dit lyk lekker is dit oorskiet pizza van gisteraand?

nicole
nicole
6 months ago

ek het ‘n baie snaakse (not as in haha funny funny nie) ek het wakker geword en ek kon sweer Kapitein het langs my gelรช. na rukkie het ek my hand uitgesteek en my hand het deur die illusie gegaan.toe slaap verder maar toe ek nou wakker word vannogend is die gevoel nog steeds by my. Ek het dit nog nooit gehad nie.

Legio
Legio
6 months ago

Hi Nicole, ek glo dat ons geliefdes oor ons waak. Ek weet daar is mense wat met my sal verskil, maar dit laat my in baie situasies beter voel.

Dolla
Dolla
6 months ago

Hi julle! ๐Ÿ˜˜ Legio, ek glo jys doodreg! Ek glo daaraan. Ek kry dikwels die gevoel dat iemand by my is…… maak my gladnie bang nie! Beskermengele dalk ? ๐Ÿ’•

nicole
nicole
6 months ago

Ek voel glad nie lekker nie vandaag.