Hoorie, my vriendin het in November haar Renault Koleos ingeruil vir een van hierdie nuwe Dusters. Maar sy was baie pertinent: leersitplekke, sondak…. een van die luukstes in die reeks.
Die dag toe sy haar kar na die dealership in Vryburg toe vat, seg verkoopsman sy sal binne dae haar nuwe duster kry. So wag sy omtrent tot laas week. Maar tipies prokureur het sy n email na die dealership gestuur en alles omtrent die model en prys bevestig.
Net voor haar kar afgelewer word…. dis nou na baie verskonings en n dreigoproep na die dealership se eienaar…. seg hulle sy moet R38 000 inbetaal.
As jy haar nou kwaad wil he, moet jy dink of se sy is n boeretannie en haar man moet besluit.
Ten einde laaste het sy gaan navors wat is die invoerkoste tussen toe en nou, en gese sy sal R8 000 inbetaal, dis dit. Die hele kruks van die saak was dat sy kontant die kar betaal het.
Die verkoopsman het 4 weke terug haar nuwe Duster kom aflewer. Sonder blomme of sjokolade of sjampanje. Hy was goed suur vir haar. By haar huis bekyk hy haar koperplaatjie op die deur en vra of sy n prokureur is. Vriendin antwoord: ek het jou mos gese ek het nie n man nie, ek betaal kontant.
Uit pure spitefulness het die verkoopsman nie die matjies in die Duster gesit nie. Sy bel hom toe en sy hy moet dit by die Isuzu agentskap gaan afgee. Sy koop ini vervolg daar, dalk is hul diens beter.
Sy het die matjies gaan haal en gevra hulle moet kwoteer op haar bakkie. Die is 3jr oud en sy wil dit inruil.
Guess what? Daai verkoopsman vermy haar soos die pes. Antwoord nie eers haar oproepe nie. Obviously het hy en Renault se verkoopsman eers gesels…
Vriendin wys toe opgewonde haar nuwe kar vir haar boervrou vriendinne. Dis nou die wat Fortuners, Prado’s, Discoverys en sulke goed ry. “dis nou die ideale studentekarretjie” was een boervrou se kommentaar.
Vriendin se: ag fok hulle ook!
daisyblom
1 year ago
Sy het 5 maande gewag vir die kar.
nicole
1 year ago
more vir julle. Dit is glad nie warm nie. Was julle naweek lekker?
Naweek was goed
Ons laat bietjie paving doen by ons erf se inrit wat in die winter n moddergat word
Buurman kla ons maak stof en hy wil braai
Ffs ek het nog nooit in my lewe sulke moangatte gesien nie
Nie nou nie. Hond is dood.
Was n opgeleide sekuriteits hond om by sy paranoiese eienaar te pas
Ek hou my afstand
daisyblom
1 year ago
Trek n tappit op jouself en vat n paar gevulde, gekookte eiers oor. Met tamatiesous en gerasperde kaas versier en se jammer viri stof. Kan julle saam n dop drink? Die eiers het jy spesiaal vir hom gemaak…
Die afgryse op sy gesig behoort genoeg payback te wees.
Ek het dit iewers in n boek gelees….
hoorhierso blom ek ry ook ‘n fortuner…..maar maak darem nie kak aanmerkings oor ander mense se karre nie, ons is darem nie almal so f*cked up nie
daisyblom
1 year ago
Ek reken net genoeg eiers vir die buurman om ordentlik te gril vir die buurvrou se stuffed eggs.
Ag Millie… Vriendin het die kar kontant gekoop. Ek dink dit was giftepelfig van haar haar vriendin wat met 2 brsinselle het om so comment te maak. Dit was simmer onnodig nydig.
nicole
1 year ago
giggel sorry ek het geslaap vanmiddag. ek is self verstom oor dit!
Groet
More. Lekker reenerige naweek gehad.
More

Dis 36 in Kaapstad en nie n wolk in sig nie
Naweek was lekker en JouNE
Naweek was goed
Ons laat bietjie paving doen by ons erf se inrit wat in die winter n moddergat word
Buurman kla ons maak stof en hy wil braai
Ffs ek het nog nooit in my lewe sulke moangatte gesien nie
Dis dieselfde buurman wat met handskoene gaan draf hoewel hy sy voete gebruik. Net vir ingeval hy dalk moet raak aan iets wat besmet is
O ja Vark baie baie geluk met julle pienkvoet!
Jou buurman klink nie wel nie, gatvol. Ek neem aan hy het nie troeteldiere nie?
Nie nou nie. Hond is dood.
Was n opgeleide sekuriteits hond om by sy paranoiese eienaar te pas
Ek hou my afstand
Trek n tappit op jouself en vat n paar gevulde, gekookte eiers oor. Met tamatiesous en gerasperde kaas versier en se jammer viri stof. Kan julle saam n dop drink? Die eiers het jy spesiaal vir hom gemaak…
Die afgryse op sy gesig behoort genoeg payback te wees.
Ek het dit iewers in n boek gelees….
😯
Dink jy regtig Gatvol wil met die man eier-eier speel
Daisy hoeveel eiers sou jy reken per persoon?
middag