Ontbyt

By   Maart 17, 2020


COVID-19 South African coronavirus news and information: 

www.sacoronavirus.co.za


Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Maart 17, 2020 at 6:35 vm
    Groet
  • nicole Maart 17, 2020 at 10:04 vm
    gtoet ook Legio.

    Wat is die voordeligste ADSL of fibre?
    Ek gaan nou nou na die boekexchange om ‘n voorraad boeken aan te skaf. Hoop my seun vind nie uit nie, want hy het my op huis arres gesit.

  • Legio Maart 17, 2020 at 10:07 vm
    FIBER all the way

    Telkom doen in elk geval weg met ADSL via copper

  • Legio Maart 17, 2020 at 10:16 vm
    En Nicole Jy gebruik Vuma tel om die fibre in te sit, en dan kies jy n internet service provider. Jy moet maar op die internet bietjie navorsing doen en kyk vir die beste prys

    Afrihost het verskeie packages

    https://www.afrihost.com/fibre/?gclid=EAIaIQobChMI7Z2sg4ih6AIVkkPTCh1ygQZYEAAYASAAEgIpLPD_BwE

  • nicole Maart 17, 2020 at 4:58 nm
    Legio ek is jammer maar dit is alles beetjie oor my vuurmaak plek! Ek raak nie jonger hoor!