goeimore. Legio het jy my emails gehad? ek is bevrees dat ek dalk te veel gestuur het. Maar ek weet jy kan Nederlands lees.
nicole
10 months ago
my seun se belgiese groep wou vroer vertrek maar daar is geen vlug beskikbaar. Nou vlieg hulle soos beplan Woensdag. Ek is bevrees hulle sal ook eers in kwarentyn moet gaan vooraleer hulle na hulle huis kan gaan,
nicole
10 months ago
ek het my kleinseun voor ete gehad gisteraand. Ek moes varkievlees, appelmoes en frites maak en daarna ‘n peppermint crisp tart Ons het saam geluister na die president se toespraak. Wat denk jy van die Legio?
Ons moet maar versigtig wees met wie ons kontak maak.
En ja was jou handed. Daar is so baie goed wat jy kan doen en nie moet doen nie.
nicole
10 months ago
ja ek weet maar het die emails gekry? Want ek goeters vir Gattie gestuur en dit het aangekom nie
nicole
10 months ago
oops ek het iets in address verkeerd gedoen
Legio
10 months ago
Nicole ping
nicole
10 months ago
dankie Legio
nicole
10 months ago
cheers julle almal! keep distance. 1.5 m is blykbaar OK en glimlag en buig jou hoof ‘n beetjie is die regte manier om te groet of doen soos die jPANNERS VOU HANDJIES
Groet
Dankie Nicole en Daisy
‘n Hartlike goeie môre aan al die rooflesers ook.
Goeiemore Legio!
Goeie môre Plaaspad !!!!
Welkom en gaan dit nog goed met jou ?