Ontbyt

By   Maart 12, 2020


COVID-19 South African coronavirus news and information: 

www.sacoronavirus.co.za


Gaan ondertoe



Comments
  • daisyblom Maart 12, 2020 at 8:27 vm
    More julle.
    Never mind die corona.
    So hoes en proes ek van gister af. Voel oes vanoggend. Gewoonlil doen mens maar eers die apteek se griepmengsels en bruistablette.
    Meet ek nou my suiker. 14.6
    En maak n afspraak by GP.
    Diabetes is n vrekduur siekte.
    Maar vir goor voel sien ek nie kans nie.

    Ek lees Trump het vlugte van Europa af in gestop. En vriende sou vilgende week Israel toe gaan. Maar dis uitgestel ma Augustus toe.

  • daisyblom Maart 12, 2020 at 8:32 vm
    Gelukkiige verjaardag, Legio. Dankie vir jou tyd en moeite met bosmuis.
  • nicole Maart 12, 2020 at 10:15 vm
    sjoe Daisy!
  • nicole Maart 12, 2020 at 10:17 vm
    More julle. Gelukkige verjaardag Legio!
    Mag jy ‘n baie geseende lewensjaar hê, met baie liefde en gesondheid….oe en natuurlik ook voorspoed. Geniet dit liewe vriend!