Gaan ondertoe



3 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
daisyblom
daisyblom
10 months ago

More julle. Lekker naweek vir almal
More pas ek kiddies op. 1jarige en 3jarige. Ek sal maar byvoorbaat spierverslappers drink.

Legio
Legio
10 months ago

Groet

Daisy moet net nie “slapgat” raak nie, koes woes.

daisyblom
daisyblom
10 months ago

Probeer jy kruip en keer agter n 1jarige en bybly met n 3jarige…

Die pappa beter net seker maak die swembad se seil is oor. Ek vat GEEN kanse nie.