Gaan ondertoe



5 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
7 months ago

Groet

Gooi Vodca by dan proe alles beter, veral na die derde dop

nicole
nicole
7 months ago

ja, het dit nodig. Ek het mos gesê die kind moet eers paar daë by die huis bly, maar nee, die ou vrou is mal. Hulle sit weer by Karl Bremer van 06:30 want die vingers is geswel en haar hele plaster is vol gekrabbel Die kind kan mos stil sit nie.

nicole
nicole
7 months ago

O ek gaan om 10:00 Dr toe, om tog maar alles te sheck na my valparty. Ubi vat my

nicole
nicole
7 months ago

so bloed getrek EKG is goed net mij 1 voet wat nog sleg lyk. Briefie vir Xstrale. As ek sleg begin asemhaal moet ek gaan. want ek wil nie.

nicole
nicole
7 months ago

nou ja cheers julle