Gaan ondertoe



Comments
  • Legio April 5, 2019 at 5:45 vm
    Groet
  • Gatvol April 5, 2019 at 7:53 vm
    Hello
    Ek sal daai koek neem
  • Plaaspad April 5, 2019 at 9:09 vm
    Hallo julle

    Dit is nou my en Daisy se tipe ontbyt.

  • daisyblom April 5, 2019 at 10:24 vm
    More julle. Dis regte pannekoek weer hier by ons. en ja, die koek lyk divine.
  • nicole April 5, 2019 at 10:32 vm
    goeie more
  • nicole April 5, 2019 at 10:33 vm
    nee die koek nie vir ontbyt nie. Baie dankie. Julle kan stukkie hou vir my vir vannamiddag
  • Gatvol April 5, 2019 at 1:15 nm
    Legio Millie sukkel bietjie om op Bosmuis te kom
    Kan jy die lugdraad bietjie wikkel?
  • nicole April 5, 2019 at 2:24 nm
    OK cheers ek gaan nou eers lĂȘ en my huurders maak ‘n braai vanaand en ons is ook genooi, maar Nousch moet maar alleen gaan ek gaan nie buite sit nie daar is vleermuise in daai groot bome.