more goeie muise van hierdie bos. Zelfs Legio is nie op sy normale pos. Of hy het baie werk of hy is ziek?? Hoop nie zo nie. Hello Legio. Jy is missing in action….
nicole
10 months ago
Ons sien ook niks meer van netrot nie
Legio
10 months ago
Groet
Legio
10 months ago
Besig Nicole
Hoe gaan dit daar met al die siek en beseerde mense?
nicole
10 months ago
ag OK Cola is vandag skool toe. A sy maar nie begin te probeer speel ens.. want dan gaan dit sleg afloop. Ek het blou kolle neus is seer en lyk my die oë het snaakse kleur. Maar ek is so kwaad met myself dit was so lank terug wat ek geval het. Die ee meisiekind van die huurders sê vir my as die hond voor haar voeten gaan loop gaan sy hom skop. Ek was baie kwaad sy verstaan dat dit nie die hond se skuld was nie. en zelfs al was dit ..’n mens skop geen hond nie.
nicole
10 months ago
korreksie =sy verstaan nie
daisyblom
10 months ago
Skop die huurder, Nicole.
More julle.
nicole
10 months ago
hello Daisy. Ja ws lus om dit doen. Wat se boek lees ?
daisyblom
10 months ago
Ek lees sommer spookasem liefdesstorietjies. Niks letterkunde nie.