Goeie more
My kleinkind het uit die boom geklim om kat probeer te red wat hoog in boom aan die huil was en nou is pols heeltemaal af en 3cm verskuif, Nou moet daar ‘n pin in. Gisteraand by netcare gaan sit nou vanoggend vroeg by Karel Bremer
Legio
10 months ago
Groet
Legio
10 months ago
Ai tog Nicole, what next ???
nicole
10 months ago
ja .. vra ek ook. As sy parkie toe gaan hier voor die huis dan is nousch altyd by haar. maar die “au pair”(hmmm) moes winkel toegebring word. en ek het gedink Cola is saam. Toe hulle terug kom sien hulle haar by die boom lê.sjoepstil. Maar toe hulle by haar kom sê sy haar arm is seer sy moet dokter toe, maar opns is al so gewoon dat sy groot drama maak van ‘n seerkie glo ons eers nie, maar to Nousch kyk toe het sy die pa gebel. Die kom to af saam met Cerika en vat haar netcare toe.
En toe begin die kak.
Hoekom was sy alleen en hoekom mag sy boom klim. (Toe staan ek met groot mond en luister. hy was toe so oud as sy toe hy van die dak af geval heten sy neus gebrrek het Sy dogter is ‘n tomboy for pete’s sake.
Maar Nousch is natuurlijk die groot shuldenaar. Nou sit sy by Cola., die heel nag nie geslaap nie. Want pa moet sy paspoort gaan haal. Nou ja wat het ek verwag?
Aai toggie, so nou moet jy alleen by die huis sit, wag wag dalk is dit n blessing.
Bietjie chill met n wyntjie en kaas.
Legio
10 months ago
Nicole
Jy het mos nou niks om te doen nie, hoe lyk dit?
Bak daar n klompie bitterballen en frittes met vas mayo en dijon musterd.
Hoe klink daai ?
🙂 🙂
nicole
10 months ago
ja klink goed, maar ek moet kort kort hardloop (probeer) na telefoon want seun het ‘n klomp goed wat hy steeds kwyt moet raak oor hierdie ongeluk. En jy weet hoe Karl Bremer werk nê? Hulle was weer vir xstrale en nou weerby emergencies. En hulle wag want eintlik is dit die ortopeet se theater dag.So kand is groot dat sy weer huis toe moet gaan. Noush slaap bietjie nou maar sy word weer terug op diens vanmiddag en dan dalk vannacht as Cola daar moet bly
ja dit is stil, maar ek loop maar moeilik die laatste tyd. Dan is ek bangerig om rond te loop.En Nousch het my doodstraf voor oë maak belowe om net te showr as sy by die huis is. Stel jou voor!

nou sit hulle al drie by hospitaal by Cola.
Aai toggie, so nou moet jy alleen by die huis sit, wag wag dalk is dit n blessing.
Bietjie chill met n wyntjie en kaas.
Nicole
Jy het mos nou niks om te doen nie, hoe lyk dit?
Bak daar n klompie bitterballen en frittes met vas mayo en dijon musterd.
Hoe klink daai ?
🙂 🙂
ja klink goed, maar ek moet kort kort hardloop (probeer) na telefoon want seun het ‘n klomp goed wat hy steeds kwyt moet raak oor hierdie ongeluk. En jy weet hoe Karl Bremer werk nê? Hulle was weer vir xstrale en nou weerby emergencies. En hulle wag want eintlik is dit die ortopeet se theater dag.So kand is groot dat sy weer huis toe moet gaan. Noush slaap bietjie nou maar sy word weer terug op diens vanmiddag en dan dalk vannacht as Cola daar moet bly
Ok ek dink ek het reeds genoeg gesê.
Stilbly is ook n antwoord.
ja dit is stil, maar ek loop maar moeilik die laatste tyd. Dan is ek bangerig om rond te loop.En Nousch het my doodstraf voor oë maak belowe om net te showr as sy by die huis is. Stel jou voor!
R.I.P. Lance James