ag Legio, Gister was jier weet ‘n moerse meltdown van Cola. Weet nie wat dit aangebreng het. Wel ek vermoed … Sy was besig om te oefen vir tennis en die bal is deur die oop venster by die mense bo grage gegaan. is 2de keer in die naweek het sy ook, maar die meisiekie was kwaad en het is gesê vir Cola en die het weer terug geptaat en toe is dit die boyfriend was oof iets s╘ want hy moed die bal gaan haal het.en voor ek weet is daar ‘n cola wat die plot verloor. Dit her vir 2 uur aangegaan goeters stukkend boeke wat rondle, die fan is ook gegooi. Die diere en ek het buite gaan sit want ons was bang. Arme Nousch moes toe probeer keer en het foon weg gevat ens.. en toe plotseling is Cola die mooiste en vriendelikste dogter. Ek denk sy moet Cannabis olie weer kry. Dr het haar op schedule 6 pille geset. Maar nu gaan sy die 2de na ‘n trauma Psygiater. Moes al lankal gegaan het. Ag Legio as jy dit gelees het kan jy dit maar uitvee hoor.
Groet
Nicole:
Redelinghuis 45 grde
Kaapstad 34 grde
Paarl 40 grde
Our Area 39 Grde
So ja dis warm vandag.
O en sover niks loadshedding nie
gegroet legio
ja baie warm
ag Legio, Gister was jier weet ‘n moerse meltdown van Cola. Weet nie wat dit aangebreng het. Wel ek vermoed … Sy was besig om te oefen vir tennis en die bal is deur die oop venster by die mense bo grage gegaan. is 2de keer in die naweek het sy ook, maar die meisiekie was kwaad en het is gesê vir Cola en die het weer terug geptaat en toe is dit die boyfriend was oof iets s╘ want hy moed die bal gaan haal het.en voor ek weet is daar ‘n cola wat die plot verloor. Dit her vir 2 uur aangegaan goeters stukkend boeke wat rondle, die fan is ook gegooi. Die diere en ek het buite gaan sit want ons was bang. Arme Nousch moes toe probeer keer en het foon weg gevat ens.. en toe plotseling is Cola die mooiste en vriendelikste dogter. Ek denk sy moet Cannabis olie weer kry. Dr het haar op schedule 6 pille geset. Maar nu gaan sy die 2de na ‘n trauma Psygiater. Moes al lankal gegaan het. Ag Legio as jy dit gelees het kan jy dit maar uitvee hoor.
Ai Nicole, ek het nie woorde vir jou nie,
Want wat ek ookal gaan sê gaan jy / julle nie wil hoor nie.
Sterkte
O ek weet wat jy wil sê Legio. Maar dit is te laat.