Gaan ondertoe



9 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
8 months ago

Groet

Plaaspad
Plaaspad
8 months ago

Hi Legio

Hoop dit gaan ook goed met jou?

Legio
Legio
8 months ago

Goeie môre Plaaspad

Ja dankie, dankie en met jou?

Nicole
Nicole
8 months ago

more julle. Weer ‘n stik hete dag in lalaland.

Legio
Legio
8 months ago
Reply to  Nicole

+/- 36 in ons gebied Nicole

Nicole
Nicole
8 months ago

Lekker nawwek gehad Legio?. Hier was dit rustig Saterdag was Nousch en Cola ysbaan toe en gister was Cola weer paraat by haar werk in waterfront rescue dogs and adopt a dog.. Die honde ken haar al so goed. Sy het die tshirt and haar batch met naam op.

Nicole
Nicole
8 months ago

wat sê jy Legio??!! 36º O nee? en gaan daar load shedding wees? beter gaan kyk want as dit so warm is kan ek nie asem kry nie.
QAg weet jy ek mis ons ou klomp wat so lekker allemaal bymekaar gekom het,

daisyblom
daisyblom
8 months ago

Hallo muise. Lekker maandag vir julle.

Nicole
Nicole
8 months ago

bye bye muise