Gaan ondertoe



9 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
nicole
nicole
8 months ago

groet ook Legio.

nicole
nicole
8 months ago

Is stil hier nê

nicole
nicole
8 months ago

en dit is weer baie warm vandaag

nicole
nicole
8 months ago

My swembad is stadig aan reg aan het kom….slegte Afrikaans sinbou gebruik nê

nicole
nicole
8 months ago

Jy onthou hoe Cola met baie trouble skop en skreeu skool toe mos gaan. Nou is sy swem en tennis en boy is sy nou lief om skool toe gaan. en sy oefen haar slaan met die bal by die huis en ook haar swem. Sy id ook op die hoogste mg Nucon pil en dit help nogal goed met haar moodswings en meltdowns. Nou ja ons sal sien…

Legio
Legio
8 months ago
Reply to  nicole

Yes ek is bly iets werk vir haar.

Hoe gaan dit met Noush en Ubi ?

daisyblom
daisyblom
8 months ago

Dit is pannekoekweer hier by ons. Lieflike reen.
Ek is bly dit gaan beter met Nicola, Nicole.

nicole
nicole
8 months ago

dankie julle. Met Nousch is dit baie kommerwekkewnd. Sy net vel oor bene, en wil nie dr toe gaan nie. Sy is moeg het pyn ens.. sy het ook weer begin rook! Kan jy dit glo!? .
Ubi is uit getrek mos en bly by sy vriendin en haar seun(13) Hulle het na huis getrek ook in Brackenfel. Hy sien baie min vir Cola. maar bel haar elke dag. Hy het bedenk en gaan freelance gids wees. Hy het sy nationale diploma gekry. Die au pair wat hy mos aangestel het het haar loop pas gekry. 5 maart is sy uit. Dank die Vader! Sy is net so iets soos T. en het seuntjie van 5 wat pure hel is. Hy was al by haar weg gevat, maar nou is hy weer by haar. Julle sal rerig moet kom kuier daar is teveel om te vertel O en my bene is beter maar nog nie helemaal nie. het ‘n reaksie van die vel gekry maar weet nie van wat nie. en dit JEUK pure hel.