Gaan ondertoe



Comments
  • daisyblom Februarie 6, 2020 at 8:37 vm
    Ek het gister gemis weens loadshedding.

    Maar ek wil graag aangaan met die lysie:

    fok my budget
    fok ons mayor en sy cronies wat ons dorp deur sy gat trek, niks werk nie
    fok die aircon in my bib wat al 5jr stukkend is
    fok die hitte
    fok my boetjan se Kanada planne wat my snags laat rondrol
    fok my diabetes telling

    en spesifiek, fok 2 mense wat n doring in my vlees is.

    Goeiemore julle.
    Ek voel sommer beter.

  • daisyblom Februarie 6, 2020 at 8:39 vm
    Avo’s is my fywrit kos. Maar deesdae is daar ietsie anders waaraan ek my vervreet. Mangoslaai.
    Bitter eenvoudig.
    Skil en sny 2 ryp mangos in blokkies. Gooi omtrent 400 ml DOUB LE THICK plain yoghurt oor dit. Sprinkel bruinsuiker oor. Plaas in yskas. Bedien.
    As jou mense klaar geeet het, sorg dat die bak naby jou staan. Vat n lepel en eet die bak leeg. Hou jou doof as ander mense vra vir nog.
    • Legio Februarie 6, 2020 at 9:48 vm
      Ja en FOK jou suikertelling
      Fok die skoolhoof en sy dagboek
      Fok Flenters
  • Legio Februarie 6, 2020 at 9:48 vm
    Groet
  • daisyblom Februarie 6, 2020 at 10:16 vm
    Praat van Flenters…. gister flenter die siel weer hier verby. HY HET NUWE TEKKIES!
    Was seker iewers in n home of Free State Psychiatry gewees.

    Oor die dorp se dagboek lag ek net. Van die instansies woon nie die meeting en beplanning by nie. Elkeen fok nou net in sy eie rigting.
    En kom kerm by my daaroor.
    In alle regverdigheid, sommige onderwysers is net blygemaakte matrieks.

  • Plaaspad Februarie 6, 2020 at 10:44 vm
    Hi julle

    Fok Eskom en die ANC.

  • nicole Februarie 6, 2020 at 10:58 vm
    aha daar kom lewe in die brouwery. Goeiemore almal.
    fok di wasgoed.
    Fok my bene.
    en fok almal wat teen diei draad is vandag.
  • Dolla Februarie 6, 2020 at 11:20 vm
    Fok! Dit reen lekker hier innie Baai! Lekker koel….. verligting! 😆
  • nicole Februarie 6, 2020 at 12:38 nm
    fok dit ek is bly dit reen by julle maar fok ek wil ook ‘beetjie hê.