Groet
Môre Chopper
groet ook!
Ek kan vanoggend nie my oge oophou nie.
toe maar Daisy hier dieselde. Ek wil so graag weer gaan lê. Voel my net nie lekker in my vel nie.
Die boot vakansie was heerlik, dink ek het 4Kg gewig opgetel wat ek sal moet afwerk .
Dit was een vet jol.
ek is bly Legio dat jull dit so geniet het