Ek doen iets baie lekkers vanmiddag. My skoolvriendin het haar kind hierheen gebring vir haar community jaar as OT. Nou vat vriende van my, by wie die kind toevallig huur, ons vanmiddag op n booze cruize op die Vetrivier. Dan kom ons terug en dan gaan ons braai by hul huis. Ek sien vreeslik uit daarna.
Het ek melktert en peppermint crisp vir poedieng en broccolislaai en mangoslaai vir slaaie.
Sal nog by Overland gaan stop.
Groet

Dit klink lekker Daisy
Voorspoed en Seen vir 2020!
Geniet Daisy!
groet julle
Sorry ek is laat my Internet was af