Groet
Voorspoedige nuwe jaar aan ieder en elk van julle
Vir jou ook, Legio.
Ook alles wat mooi is, met gesondheid, liefde en voorspoed vir die hele nuwe dekade.
ek hoop julle het lekker kos en drank gehad?
baie geluk Legio met Nicky-Leeze se 18 jaar.
Ek het 2 gaste vir aandete. Nou sit en wonder ek of die tuisnywerheid n gevrieste hoenderpastei sal he. En watter slaaie ek daarby sal maak?
Nousch het so’n lekker watermelon slaai gemaak google dit nigella se watermelon salad
Cheers