Ontbyt

By   Desember 31, 2019


COVID-19 South African coronavirus news and information: 

www.sacoronavirus.co.za


Gaan ondertoe



Comments
  • daisyblom Desember 31, 2019 at 9:10 vm
    Het julle genoeg ys?

    Ek het net n vrot griep vir die nuwejaar.

    Cheers op 2020. To survival with grace… op grasie en genade.

  • nicole Desember 31, 2019 at 9:46 vm
    Ja ons moet ys gaan koop Ma ons koop altyd ys want ek kry nie die ys wat ek zelf maak uit ysbakkies nie.
  • nicole Desember 31, 2019 at 9:55 vm
    wat maak jy vanaand Daisy?
    aie Daisy met kersaand het ek ou foro’s sit en kyk. Daar was soveel van al die vergangene jare. Dit was altyd so mooi en happy. Daar was alryd familie van oorsee.
  • nicole Desember 31, 2019 at 11:12 vm
    ag ek is verskriklik hartseer hierdie feesdae. Dit het my laat besef dat daar al soveel jare voorby is…Die moed het ek verloor. Wil nie meer aangaan nie. En ek weet daar is nog so baie dinge waar ek dankbaar moet vir wees. My kind word steeds maerder she’s wasting away before my eyes. Maar ek kry haar nie by ‘n dokter nie. sy weier. Hoekom? My kleinkind wil ek deur ‘n educational therapist en trauma therapist laat sien. Maar hulle is so duur. ag toe maar ek sal wel weer vroliker raak, moet net.
    • Plaaspad Desember 31, 2019 at 11:17 nm
      Nicole

      Baie sterkte vir jou.